Forward in Blue

Vorentoe in Blou 💙Die afgelope week het ons LO- en Kunsdepartement die Vorentoe in Blou veldtog aangebied om bewustheid te skep oor boeliegedrag en om vriendelikheid, respek en eenheid onder ons Robbies aan te moedig.Deur die week het leerders aan verskeie aktiwiteite...

Matric Farewell 2025

Hoërskool Rob Ferreira reik na die sterre!Op Vrydag, 3 Oktober, het Hoërskool Rob Ferreira hul jaarlikse matriekafskeid aangebied – dit was ’n nat, tog pragtige dag. Die mildelike reën simboliseer vir elke matriek ’n nuwe begin, want sonder reën kan niks groei nie.Met...

LAN Night 2026

Reg vir aksie, Robbies!Ligte af, skerms aan en die LAN-aand bruis van energie. Wie stap weg met die spogregte?Ready for action, Robbies!Lights down, screens on, and the LAN night is buzzing with energy. Who’s walking away with the bragging rights?🧡🧡🧡 View...

Robbies Spirit Week Water Balloon Fun 2026

’n Bietjie water, baie pret en hope gees! Robbies bou spanwerk, een waterballon op ’n slag. A little water, a lot of fun and loads of spirit! Robbies building teamwork, one water balloon at a...