Apr 10, 2026 | Matric Farewell
Hoërskool Rob Ferreira reik na die sterre!Op Vrydag, 3 Oktober, het Hoërskool Rob Ferreira hul jaarlikse matriekafskeid aangebied – dit was ’n nat, tog pragtige dag. Die mildelike reën simboliseer vir elke matriek ’n nuwe begin, want sonder reën kan niks groei nie.Met...