Forward in Blue

Vorentoe in Blou 💙Die afgelope week het ons LO- en Kunsdepartement die Vorentoe in Blou veldtog aangebied om bewustheid te skep oor boeliegedrag en om vriendelikheid, respek en eenheid onder ons Robbies aan te moedig.Deur die week het leerders aan verskeie aktiwiteite...