Uit die Hoof se pen 2017-08-19T11:15:23+00:00
Want create site? Find Free WordPress Themes and plugins.

Uit die hoof se pen!

Een van ons opvallenste kenmerke is die spesiale verhouding tussen leerlinge en personeel onderling. Dit getuig van respek en waardering. Dit dra by tot ‘n uiters aangename en bevorderlike atmosfeer in een van Mpumalanga se kleiner grootskole.

Ons geskiedenis span oor meer as 62 jaar en is deur… met uitnemende prestasies op akademiese, kulturele en sport gebied. Ten spyte van ons gemiddelde leerlinggetal van 780 leerlinge bewys ons voortdurend dat ons, ons man kan staan teen heelwat groter skole.

Ons handhaaf ‘n uiters akkomoderende en opbouende interaksie tussen die verskillende kulture  en ‘n baie sterk waardeprogram ‘n baie groot rol speel.

Met uitgebreide fasiliteite en ‘n sterk afrigtingspan bied ons skool waarlik die kans aan gewone kinders om buitengewone dinge te doen.

Mnr. Dawie Oberholzer

Did you find apk for android? You can find new Free Android Games and apps.