Toere / Tours

/Toere / Tours
Toere / Tours2018-03-08T11:44:52+00:00
Want create site? Find Free WordPress Themes and plugins.

Nuus

1ste span seuns gekies vir toernooispan/1st team boys selected for tournament team

By |April 8th, 2018|Categories: Hokkie, Sport, Toere|Tags: |

Matthew, Thembi, Jordan en Gert is uit al die toernooigangers gekies om te speel in die toernooispan wat Sondag, 8 April speel. Wat 'n puik prestasie as mens in ag neem dat daar ongeveer 600 [...]

1ste Hokkieseuns toer – Dag 3/1st Hockey Boys tour – Day 3

By |April 7th, 2018|Categories: Hokkie, Sport, Toere|

Rob se trots was die masjien op die astro vandag. Ons eerste wedstryd teen Jeppe wen ons met een doel. Selfs die reën kon nie die geesdrif demp nie. Die tweede wedstryd teen Dr Malan [...]

1ste Hokkiedogters toer – Dag 3/1st team Hockey girls tour – Day 3

By |April 7th, 2018|Categories: Hokkie, Sport, Toere|

Dis 'n fees om 'n hokkie-bokkie te wees! Die span het mekaar gevind en selfs vir Liané en Firdaus deur 'n bakoond gestuur. Beaufort het ons net-net met 1 doel gewen vandag. Wag net vir [...]

Did you find apk for android? You can find new Free Android Games and apps.