Toekennings
Erekleure / Honorary colors 2018

Graad / Grade 10
Buys, Lee
Buytendach, Dunè
Chikovore, Tavonga
Loots, Serisma
Nel, Jacques
Odendaal, Johan
Roux, Ancia
Terblanche, Jakobus

Graad / Grade 11
du Toit Stiaan
Maseko Nhlanhla
Nzwizu Ona
Strydom Zandri

Graad / Grade 12
Batista Caylin
Jacobs Renaldo
Mnisi Matshepo
Prinsloo Jordan
Prinsloo Matthew
Hoogste prestasie in ‘n individuele sport: Dogter / Highest achievement in a individual sport: Girl
Wisseltrofee word toegeken aan / This floating trophy goes to:

Zandri Strydom
Zandri het hierdie jaar uitsonderlik presteer met die bergfiets. Sy is die kampioen in die “Downhill Championships” asook in die “SA Cross country Cup” . Sy is ook die algehele wenner in die Mpumalanga skole reeks en 1 ste in die SA skole kampioenskap. Sy was 1 ste in die Interprovinsiale kampoeinskap en verteenwoordig SA in Switzerland as junior Springbok en eindig 24 ste. Welgedaan Zandri!
Hoogste prestasie in ‘n individuele sport: Seun / Highest achievement in a individual sport: Boy
This floating trophy goes to:

Junior Mondlane:
Junior made the school proud with his achievements on the athletics track. He achieved 3 first places at Inter High, a 2nd and 3rd place at the Mpumalanga Championship. At the SA Championship he received a first place for the 4x100m relay,2nd place for Long Jump and a 3rd place for Triple jump.
Hoogste sportprestasie op ‘n internationale vlak:
Hierdie wisseltrofee gaan aan:
CJ Bekker
Hy neem aan die SA Gym Games vir trampolien deel en behaal ‘n 4de plek. Hy word gekies om SA in Denemarke te gaan verteenwoordig en neem deel aan die Hans Christiaan Anderson City Games waar hy ‘n brons medalje verwerf.
Danie Rossouw Wisseltrofee / Floating Trophy
Sportseun vir / Sports Boy for 2018:

Jordan & Matthew Prinsloo
They participated in exactly the same sport and both excelled in what they did. They were part of the Inter High Team since gr8. Both played hockey and cricket first team and were chosen for the Mpumalanga hockey team.
Nelia Haasbroek Floating trophy : Sport girl for 2018

Matshepo Mnisi |
Matshepo was for 5 years part of the Inter High team where she received numerous medals for 400m and 400m Hurdles. She also played netball and was chosen for the MPU u/18 Netball team. At the Mpumalanga Championship she achieved a 2nd place in the400m and a 3rd place in the 400m hurdles. | |
Kultuur – Wisseltrofee:

Anké Willers:
Anke is `n kranige redenaar en neem aan Skool-, ATKV en Radikale redenaars deel. By die skool is sy die senior wenner en met Radikale Redenaars eindig sy nasionaal 2de. Sy het ook aan olimpiades deelgeneem sowel as die Eisteddfod waar sy verskeie A++ verwerf het. | |
Dienstoekenning – Wisseltrofee:

Liane Stoop |
Liane het vir 5 jaar as kriekettellinghouer opgetree. Sy het ook by Titans as tellinghouer opgetree. Sy was altyd gewillig en by verskei sportweke opgetree as chaperone. Vanag gr 10 het sy as hokkieskeidregter opgetree by die Laerskool sowel as die Hoërskool. | |
Dux Learner :

Teresa Camara |
Teresa worked very hard and deserved this trophy. She earned her Golden Scroll with an average of 88.67% and her Colour award for the Afrikaans Olympiad | |
Omnia-Toekenning

Anke Willers |
Anke was ‘n baie goeie voorbeeld van ‘n gebalanseerde deelname by die skool. Sy het aan Olimpiades, Eisteddfod en redenaars deelgeneem. Sy het vir die 1ste span Netbal gespeel en op akademiese gebied ook goed presteer. | |