Terrein & Geboue 2017-08-19T11:20:25+00:00
Want create site? Find Free WordPress Themes and plugins.

Terrein en Geboue

By Hoërskool Rob Ferreira spog ons met ‘n ongelooflike mooi en netjiese terrein. Ons het die Dries Burger-Klubhuis en Studentesentrum wat vir onthaalareas gebruik word. Die Studentesentrum is vir die leerders beskikbaar gedurende die dag. Ons beskik ook oor 3 rugbyvelde, 4 hokkievelde, 8 netbalbane, 2 krieketvelde, 4 tennisbane, ‘n swembad, gimnasium en vanaf  2015 spog ons ook met ‘n Functional Fitness gimnasium.

Rob Ferreira

Rob Ferreira Lugfoto’s

Dries Burger-Klubhuis

Sportterrein

Studentesentrum

Gimnasium

Functional Fitness

Did you find apk for android? You can find new Free Android Games and apps.