Want create site? Find Free WordPress Themes and plugins.

Skool en koshuisprefekte vir 2020 is genooi vir inhuldiging op 4 Sept. Mev Santi Roux en Mnr Piet van Tonder sal hul mentors wees.

12 koshuis prefekte: name

Agter van links na regs:

Mabuza, Sandile  ;  Nkosi,  Musawethu  ;  Nkosi,  Surprise  ;  Lekhuleni,  Xolani  ;  Ndlela,  Siphelele  ;  Gondwe, Kgopotso

Voor van links na regs:

Magopane,  Merrywill   ;   Themba, Tumelo  ;    Themba, Khanya  ;  Monteiro,  Christy  ;  Themba, Chantel

Afwesig:

Mathebula, Nsuku

24 skool prefekte: name

Agter van links na regs:

Ndlela,  Siphelele ;   Van Der Watt,  Christiaan ;  Bosch, Anzél  ;  Bekker, CJ  ;  Klopper,  Markus  ;  Lekhuleni,  Xolani  ;  Terblanche,  Jakobus  ;  Steenberg, Henning  ;  Nkosi,  Surprise  ;  Swanepoel,  Chandré  ;  Nkosi,  Musawethu  ;  J van Vuuren,  Josua

Voor van links na regs:

Roux,  Ancia   ;   Magopane,  Merrywill  ;  Burwise,  Monika  ;  Buys,  Lee  ;  Monteiro,  Christy  ;  Kadampanalmana,  Sarang  ;  Buytendag,  Duné  ;  Lubbe,  Arnalda  ;  Malope,  Tebogo  ;  Loots,  Serisma  ;  Mbokodo,  Thandiswa

Afwesig: Chikavore, Tavonga

120 gaste was by die spog geleentheid. Dankie aan Greenway woods wat gehelp het met kos en gedeeltelik borg daarvan.

2019 Leiers gee baaidjies aan nuwe leiers se ouers om vir hul aan​ ​te trek.

Prefekte teken ook ‘n onderneming gedurende die aand.

‘n Nuwe tradisie is begin waar die ou leiers ‘n kers aansteek en oorhandig aan nuwe leiers

Was ‘n baie suksesvolle aand en ons sien uit om ‘n pad te stap met ons nuwe leiers

Did you find apk for android? You can find new Free Android Games and apps.