Rob Legacy & Rob Alumini
Huidige projekte / Current projects
- Water opgaardam / Water reservoir
- Beligting van sportterrein / Lightning of sport fields
- Solarenergie vir skool en koshuis / Solar energy for school and hostel
- Sintetiese oppervlakte vir sporte / Synthetic area for sports
- Veeldoelige sportsaal / Multipurpose sport hall
- Verbetering en ontwikkeling van terrein / Improving and uplifting for schoolgrounds
Geskiedenis
Rob Legacy het in 2016 onstaan deur ‘n paar pa’s wat die behoefte vir so ‘n organisasie raak gesien het.
Hulle was al betrokke by die volgende byeenkomste: Chicken Wings gholfdag, 7’s rugby-toernooi, Potjiekos kompetisie, Fietsry toernooi, hekgelde insameling, kosverkope asook bystand met skoolfunksies.
Tans word daar hard gewerk aan die opgradering van die hoofingang.
Doel
Om die aansien van die infrastruktuur by Rob Ferreira te verbeter waarvoor daar nie begroot is nie, en ook finansieel bystand te lewer soos versoek deur die skool en goedgekeur deur die pa’s