The following was achieved at the Mpumalanga athletics Championships:
Altesame 67 atlete het gekwalifiseer vir deelname op Secunda.
62 atlete het top 10 plekke behaal in die provinsie.
Number of Positions Achieved:
- 10th places = 2
- 9th = 2
- 8th = 2
- 7th = 9
- 6th = 3
- 5th = 8
- 4th = 6
- 3rd = 6
- 2nd = 14
- 1st = 10.
Altesame 30 medalje plekke en 10 provinsiale kampioene.
Rob het die meeste deelnemers van enige skool daar gehad. Die meeste medaljes gewen, meeste kampioene opgelewer en meeste atlete in die provinsiale span.