2024

Uitryk…

Pret by die skool…

Survivor Camp…

Making soap…

Klubkamp/Club Camp

Deurnag/All-nighter

2023

Klubkamp/Club Camp

Praise and Worship

Supporter Signs

Deurnag/All-Nighter

2022

Organiseerder / Organizer

Me. J. Botha

Datums / Dates

Samekoms: 29 April

Streekskamp: 29 Junie – 3 Julie

Robbies Landsdieners het op 05 Maart hulle heel eerste deurnag gehad. Die doel was om lede te werf en kinders bloot te stel aan die besonderse jeug beweeging. Leerders van alle ouderdomme, tale en kulture het saam gekom om net weer kind te wees. Die aand het verskei aktiwiteite soos stokbrood maak en braai ingesluit. Die leer van tradisionele landsdiens liedjies, ninja warrior speel, klippies verf, fliek kyk, vroeg oggend yoga en die uitleef van hulle Liefde vir God was net ñ paar van die aand se dinge.

Robbies Land Service learners had their very first all-night on March 5th. The aim was to recruit members and expose children to the particular youth movement. Learners of all ages, languages, ​​and cultures came together to just be a child again. The evening included various activities such as making baguettes and barbecuing. Learning traditional land service songs, playing ninja warriors, painting pebbles, watching movies, early morning yoga, and living out their Love for God were just a few of the evening’s activities.