Gr. 8 Konsert / Concert

Organiseerder

Santi Roux

Beskrywing/Description

Daar word jaarliks ‘n Gr.8 Konsert gehou om die nuwe Robbies behoorlik in te lyf! Die prefekte is verantwoordelik vir die teks en saam met die Gr. 8’s word dekor en klere gemaak. ‘n Hoogtepunt op Rob se kalendar.

The Gr.8’s have a yearly concert to become a true Robbie.  The prefects writes the play and together with the Gr. 8’s make all the décor and clothes themselves.  This is a highlight on the Rob calendar.

Gr 8 Konsert / Concert 2020

Nuus