Beheerliggaam 2017-08-19T11:21:56+00:00
Want create site? Find Free WordPress Themes and plugins.

Beheerliggaam

STRATEGIESE DOELWITTE 2015 – 2018

  1. Akademiese uitnemendheid:
  • 100% matriek slaagsyfer
  • 75% matrieks toelating tot graadstudie
  • Fokus op verbetering van tale, Wiskunde en tegniese vakke.
  • Gestruktureerde ekstra klasse/hulp/remediëringsprogram.
  • Verrykingsprogram
  1. Tegnologie gedrewenheid:
  • Verbetering van skool se tegnologie m.b.t. administrasie en kommunikasie.
  • Verbetering van tegnologie metodiek en apparaat by onderrig.
  • Verbetering van personeel se tegnologie vaardighede.
  1. Buite-kurrikulêre ontwikkking:
  • Die daarstel van ‘n sportinstituut/akademie/fasiliteit
  • Verhoogde deelname en prestasie
  • Relevansie/outoriteit
  • Verbetering van terrein en fasiliteite
  1. Inkomste bronne:
  • Koördinering, ontwikkeling en uitbreiding van inkomstebronne.
  1. Verbetering van bemarking:
  • Verbeter bemarkingskommunikasieplan en strukture
  • Verbeter verhouding en beeld met belanghebbendes op alle terreine.
  1. Verdieping van waardestelsel/program:
  • Inskerping van waardes en trots.
  • Totale versorging van leerlinge.
Did you find apk for android? You can find new Free Android Games and apps.