Atletiek 2017-08-19T12:21:35+00:00
Want create site? Find Free WordPress Themes and plugins.

Atletiek

Atletiek Organiseerder

Stefan Van Der Merwe

stefan@splitseconds.co.za

Spanbestuurders

Mev. S. Muller

Mej. N. Janse van Vuuren

Mej. L. Oberholzer

Mnr. G. Pretorius

Mnr. S. Mashele

Mnr. N. Bekker

2017 Datums

September   

  • Lowveld High mini atletiekbyeenkoms – ( Donderdag 7 September )

Middag byeenkoms van 15h00 – 18h00

  • NHS mini atletiek byeenkoms 1 – ( Donderdag 14 September ) Middag byeenkoms van 15h00 – 18h00
  • NHS mini atletiek byeenkoms 2 – ( Donderdag 21 September ) Middag byeenkoms van 15h00 – 18h00
  • Laeveld interskole atletiekbyeenkoms ( Woensdag 27 September ) Middag/aand byeenkoms van 15h00 – 21h00 by Rob Ferreira, onder die vaandel van Mpumulanga atletiek. Laerskole, Hoërskole, Seniors en Veterane.

Oktober

  • Lardus Erasmus Top 10 byeenkoms – H/s Hans Strijdom ( Nylstroom ) 54 spanne ( Vry & Sat 13 en 14 Oktober )
  • Marius Lengton byeenkoms / Polokwane atletiektoer ( Vry & Sat 20/21 Oktober ) – 28 skole vanuit 5 provinsies
  • Triple J byeenkoms ( Saterdag 28 Oktober ) – 22 skole vanuit 3 provinsies

Byeenkomste

Nuus

Did you find apk for android? You can find new Free Android Games and apps.