2017 Matriekuitslae /Matric results 2018-03-08T11:19:08+00:00
Want create site? Find Free WordPress Themes and plugins.

2017 Matriekuitslae / Matric results

Congratulations to the following TOP Achievers for 2017:

Rob spog met ‘n 98.5% slaagsyfer (131 uit 133 matrieks slaag)
en spog met 96 A-simbole

Megan Buytendag – 6 onderskeidings (87.1%)

Sumari Bieldt – 6 onderskeidings (86.7%)

Abel Tesema – 6 onderskeidings (86.6%)

Julia Visser – 5 onderskeidings (84.6%)

Rishi Rajeev – 6 onderskeidings ( 83.0%)

Stefan Krieg – 5 onderskeidings (82.7%)

Nicolan Appasamy – 4 onderskeidings (80.7%)

4 leerlinge behaal 3 onderskeidings

9 leerlinge behaal elk 2 onderskeidings en

28 leerlinge behaal 1 onderskeiding

MEGAN BUYTENDAG – 6

Megan behaal die volgende punte: Afrikaans 87%,  Engels 86%,  Wiskunde 76%, Lewensoriëntering 82%, Rekeningkunde 97%,  Lewenswetenskap 91% en Fisiese wetenskap 91%.  Met hierdie puik prestasie word sy in 2018 deel van die NWU se Farmasie departement.

SUMARI BIELDT – 6

Sumari behaal die volgende punte:  Afrikaans 84%, Engels 91%,  Wiskunde 77%,  Lewensoriëntering 90%, Geografie 92%, Lewenswetenskap 89% en Fisiese wetenskap 84%.  Met hierdie puik prestasies word sy in 2018 deel van die NWU se Verpleging-studente.

 

ABEL TESEMA – 6

JULIA VISSER – 5

RISHI RAJEEV – 6

STEFAN KRIEG – 5

Did you find apk for android? You can find new Free Android Games and apps.